Tennis


Daniela Louw was in die Vrystaat 0/13 Tennisspan ingesluit wat vanaf 11-15 Junie aan die SA Tenniskampioenskappe in Pietermaritzburg deelneem het. Sy beklee ook tans die 1ste posisie op die NVS-Tennisranglys (Dogters 0/13). Sy is ook as reserwe vir die 0/13 Nasionale span aangewys wat aan die einde van die jaar aan 'n internasionale byeenkoms in Malaysia deelneem.


Naudeville trots op al sy Tennissterre.
Die volgende spelers is in die Noord-Vrystaat spanne ingesluit.
Jay-Dee Fourie 0/10A, Arthur Harrison 0/10B, Paul Sauer 0/12B, Corné Viljoen 0/10B


Die Senior Dogters A-span het die semi-finaal teen Sandveld gewen. Hulle dring nou deur na die NVS-finaal wat op 8 Oktober in Sasolburg plaasvind.
Susan Stglingh (reserwer), Isabel Muller, Daniela Louw, Carla Pretorius,
Duané Fourie


Die Senior Seuns B-span het as ligawenners uit die stryd getree nadat
hulle Hoopstad in die finaal geklop het.
Jandré Makkink, Rivaldo van Staaden, Zandré Schmidt, JW Viljoen


Na 'n naelbyt-finaal teen Welkom Volksool het die Junior Seuns A-span
as volwaardige wenners uit die stryd getree! 
Pedrich Makkink, Corné Viljoen Jay-Dee Fourie en Arthur Harrison.


Die Senior Seuns D-span  - Wen liga.
Anthony Herbert, Peter Balster, Hein Lodewyk, SF Jerling


Die Senior C-span  - Wen liga.
Jacques Henning, Zandré Schmidt, AJ Duncker, Ruan van den Berg