Landloop


Die volgende atlete het tydens die onlangse Vrystaatse Landloopkampioenskappe in Bloemfontein deurgedring en is gekies om 11 September deel te neem aan die Suid-Afrikaanse Landloop Kampioenskappe in Pretoria.
Daniela Louw (0/13), Isabel Muller (0/12), Angela Muller (0/8), George Harrison (0/8)