Krieket

Ons is baie trots op sy twee 0/11 Vrystaat Krieketspelers van gedurende die Desembervakansie in Durban aan die Suid-Afrikaanse Noordelike streek Kriekettoernooi vir Laerskole gaan deelneem.
Jay-Dee Maitland en Duane Prinsloo
***********************


Primêre Skool Naudeville is bevoorreg om 'n so 'n oorvloed van puik krieketspelers te hê. Nie minder as 11 spelers is onderskeidelik in die Goudveld se 0/11- 13 spanne ingesluit. Beslis 'n prestasie!!!!
Die volgende spelers is die Goudveld 0/11 spanne ingesluit.

voor - Duan Prinsloo (0/11A), Corné Viljoen (0/11B), Jay-dee Maitland (0/11A), Jandré Makkink (0/11A)
agter - Evan Strydom (0/11B), Janrich Viljoen (0/11A), Arthur Harrison        (011/A, JW Viljoen (011/A)
******************************
Die volgende spelers is in die Goudveld 0/13 spanne ingesluit.

Zandré Ellis (0/13B), Walrich Schmidt (0/13B), Paul Sauer (0/13A)