Skaak
Primêre Skool Naudeville is trots op sy Juniors Skaakspelers wat as Streekwenners aangewys is.
Ruben Pretorius, Michel Rossi, Rian Craill, Riaan Olivier,
Francois Greyling, Megan Olivier
*****************************
Die volgende skaakspelers is in die Noord-Vrystaat Skaakspan ingesluit wat Desember aan die Nasionale Kampioenskappe in Pretoria gaan deelneem.
Shaun Stevens, Zandré Ellis, Francios Greyling, Jacques Henning