Valentynsdag !! Valentynskoors het hoog geloop by Naudeville. Leerders het foto's geneem, briefies geskryf geskenkies vir "geliefdes" gegee en die personeel verras met eetgoed. Op die foto is van die Grondslagfase leerders.