Tennis
Ons Goudveld Tennisspelers
Liga Wenners
DIT WIL GEDOEN WEES
Naudeville se seunstennisspanne het voorwaar die ander in die stof laat byt deur skoonskip in die Goudveld seuns senior liga te maak. Naudeville se tweede en derde span was beide in die tweede liga ingeskryf. Hier moes die tweede span egter teen die derde span in die finaal speel en moes dan ook die knie buig teen die derde span.
Eerste span – Goudveld liga wenners
Voor: Jay-dee Fourie, Duane Prinsloo
Agter: AJ Jacobs, Paul Sauer
Tweede span – Verloor teen derde span in finaal
Voor: Shaun Robinson, Leanard Jacobs
Agter: AJ Duncker, JW Viljoen
Derde span – Wen 2de liga
Voor: Janrich Viljoen, Rivaldo van Staden
Agter: R’hordian de Lange, Arthur Harrison
Vierde span – Wen 3de liga
Voor: Jandre Makkink, Wian van Staden
Agter: Ruan van den Berg, Ruan Marais