Snoepie

GROOT LEKKERTE WAG……’n NUWE SNOEPIE !!!

Die skool is in rep en roer
Daar is ‘n nuwe snoepie op die grondvloer
Vir ‘n rukkie is daar gebreek en gebou
Daar gaan hope lekkernye wees vir my en vir jou !!