Rugby
Naudeville ondersteun die BOKKE!!
Wenners - 0/13 Odensia
Aandreeks
Saam met die WENSPAN is Helgard Muller (regs), Johan Wessels en Piet van Zyl (beseerder Cheethas).

Wenners - 0/12 Nelsdrif Toernooi

Die vreugde was groot vir hierdie WENSPAN. Tydens die onglangse 0/12 Rugbydag by Nelsdrif het ons 0/12 span as die algehele wenners van die veld gestap. Agter op die foto saam met die opgewonde spelers is mnr. Gert Nieuwoudt (Skoolhoo) asook die afrigters mnr. Henrico van Rooyen en mnr. Danie Serfontein.