Netbal

Speel op Bokkieweek

Tiffany Pretorius en Charlene Muller, ons twee kranige netbalspeelsters, was lede van die Noord-Vrystaat Bokkiespan wat op Kroonstad aan die Bokkieweek deelgeneem het. Hulle is ook ingesluit in die Lejweleputswaq-netbalspan. 


Wenners- 0/13 Odensia 

Aandreeks



voor Clarisse Fourie
Celeste Potgieter, Tiffany Pretorius, Isabel Muller, Monique Lamprecht,
Bianca Schoombee.
agter Charlene Muller