Landloop
Ons Landloop trots

Hier is Isabel Müller(0/13) in aksie tydens die Vrystaatlandloopkampioenskappe in Bloemfontein. Isabel is dan ook in die Vrystaatspan ingesluit wat 17 September aan die Suid-Afrikaanse Landloopkampioenskappe in Bloemfontein deelgeneem het.

Angela Müller (0/9) tydens die Vrystaatlandloopkampioenskappe in Bloemfontein.
Baie geluk aan ons Vrystaatatlete Isabel Müller, Corné Viljoen, Angela Müller wat uitstekend gevaar het tydens ‘n interprovinsiale byeenkoms in Klerksdorp. Knap gedaan!