Hokkie
Naudeville se Hokkie staan uit!
Naudeville se tweede Hokkiedag was weer eens ‘n groot sukses. Daar was nastenby 250 spelers wat die dag bygewoon het. Goeie hokkie spel is gespeel en mense het die baie geniet, veral die lekker lekkernye wat hulle kon koop.
Altesaam het 60 wedstryde het plaasgevind en by elke wedstryd is daar ‘n speler van die wedstryd gekies. Naudeville kan skitter met 18 spelers wat aangedui is as ‘n speler van ‘n wedstryd en hulle is as volg:
0/8 - Kirsten Buys, Leane Engelbrecht, Carla Schmicht,
Till-Marie du Preez, Elzandre Nortje
0/10 - Claudine Ellis, Nika Hanke, Imelda Hamman,
Leigh-Ann Avis, Yahne van Staden, Chantelle Kotze,
Angela Muller
0/12 - Bernice Kirsten, Tyla Baker
0/13 - Joane Strydom
Tydens Naudeville se hokkiedag het ons 0/10 span
as wenners uit die stryd getree. Baie geluk!!!
Naudeville het soos volg geëindig aan die einde van die dag:
0/8 - 3de, 4de en 5de
0/10 - 1ste 3de, 7de en 8ste
0/12 - 3de
0/13 - 3de
Ons is almal trots op julle. Dankie aan almal wat iets geborg het en ‘n donasie gemaak het van enige aard, sonder julle sou die dag nie so ‘n sukses gewees het nie.
Naudeville se Hokkiedag
Kyk hoe oulik is die 0/8's
Almal soek die bal.
Jippie, ons het die doel!!
NAUDEVILLE BO!!
Naudeville hokkiedag was 'n groot sukses.
0/12 - Span
0/10 - Span
o/13 - Span

Wenners !!