Atletiek

Naudeville het n uitsonderlike Atletiekseisoen beleef. Na ons plaaslike kleurbyeenkoms het ons atlete aan twee opwarmings byeenkomste op Nelsdrif en Bedelia gaan deelneem. Hier is pragtige resultate opgelewer. Tydens die Goudveld-Suid Sirkel Atletiekbyeenkoms is Naudeville aangewys as die algehele wenner van die byeenkoms.
Ons is trots op die volgende vier leerders wat in die Vrystaat Atletiekspan ingesluit wat eersdaag aan 'n Interprofinsiale byeenkoms gaan deelneem.

Vrystaat Atlete!!!


Ons is  trots op die volgende vier leerders wat in die Vrystaat Atletiekspan ingesluit wat eersdaag aan 'n Interprofinsiale byeenkoms gaan deelneem.
Bernice Kirsten (hoogspring), Isabel Muller (hoogspring)
JW Viljoen (150M), Riaan Olivier (Hoogspring)


Ons is die wenners!!!!!


Tydens die onlangse Goudveld-Suid Sirkel Atletiekbyeenkoms is Naudeville aangewys as die algehele wenner van die byeenkoms.
Hier hou Paul Sauer (Hoofseun) die trofee omhoog terwyl van sy spanmaars saam met hom feesvier.



Bernice Kirsten is tydens die Bedelia Byeenkoms
aangewys as die este veldatleet.


Kleuratletiek - 18 Januarie 2011


Dankie vir ons lekker paviljoen!!!


Witspan - Julle het gees!!!




Wie kom uit die rook uit?


Hiers is die bloues!!


Ons nuwe ouers is gereed vir hulle kampioene!


Ons "jong" pa's in aksie!


Naudeville Juffrouens laat waai!!!